<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Ek wil die Here loof met my hele hart</title>
<lyrics>[C1]
.  G                 D
   Ek wil die Here loof
.                    G
   Loof met my hele hart
.                  C
   Hy gee hul wat roep
.       G D   G
   Weer nuwe krag

[V1]
. G                     C
 Loof die Heer, Hy is goed,
.        Am       D
 Loof sy heilige naam;
.       G           C
 Laat alles in die groot heelal
.    G D   G
 Die Here loof

[V2]
.          G        C
 Hy't my sondes vergeef
.       Am         D
 En hy maak my sy kind
.       G            C
 Laat alles in die groot heelal
.    G D   G
 Die Here loof

[C2]
.  G                 D
   Ek wil die Here loof
.                    G
   Loof met my hele hart
.                  C
   Hy gee hul wat roep
.       G D   G
   Weer nuwe krag

[P1]
.                  C
   Hy gee hul wat roep
.       G D   G
   Weer nuwe krag.</lyrics>
<key>G</key>
<aka>Loof die Heer, Hy is goed, Liedboek twee een twee</aka>
</song>